Oggend gebed

By |June 26th, 2017|

GEBED WANNEER EK IN DIE OGGENDE WAKKER WORD (Persoonlike gebed, geskryf tydens stiltetye deur Johan Claassen – jtclaassen@telkomsa.net) Vader, ek wil by U wees. HERE Jesus, ek het U lief en wil net by U wees en die stem van U Gees hoor. Hoor my wanneer ek uit my hart uit en volgens U Woord [...]